Modulekode | LCC 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Taalpolitiek en taalbeplanning Die verhouding tussen taal en politiek, taalpolitieke kwessies, taal en identiteitskonstruksie, die aard van taalbeplanning, taalbeleid en die Suid-Afrikaanse grondwet, die sosiolinguistiese karakter van Suid-Afrika, taalbestuur, taaluitbreiding en -handhawing. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App